Vuurtorings van Namibië
Hierdie is 'n lys van vuurtorings van Namibië.
Naam | Naby | Koördinate | Installasie | Struktuur | Notas |
---|---|---|---|---|---|
Kaap Kruis | Kaap Kruis | 21°46′20″S 13°57′20″O | November 1955 | 23 m-toring | [1] |
Diazpunt | Lüderitz | 26°38′11″S 15°05′37″O | 1 Oktober 1910 | 28,8 m-kliptoring | [2][3] |
Farilhaopunt | Hentiesbaai | 22°09′31.08″S 14°17′17.11″O | 18 Maart 1975 | 15 m-paal | gestaak in Februarie 1989[2] |
Möwepunt | 19°22′47.85″S 12°42′29.02″O | 5 Februarie 1979 | 10 m-paal | [4] | |
Pelikaanpunt | Walvisbaai | 22°53′26″S 14°26′12″O | 1 Mei 1932 | 31 m-gietystertoring | [5] |
Swakopmund | Swakopmund | 22°40′32″S 14°31′29″O | ~1903 | 28 m-kliptoring | [6] |
Terracebaai | 20°02′55.32″S 13°03′09.91″O | 13 Februarie 1979 | 6 m-paal | [4] | |
Toscanini | 20°49′57.94″S 13°23′48.16″O | Mei 1975 | 15 m-paal | gestaak in Junie 1989[1] |
Sien ook
Verwysings
- Portnet (1991), bl. 10.
- Portnet (1991), bl. 8.
- Williams (1993), bl. 105.
- Portnet (1991), bl. 12.
- Portnet (1991), bl. 7.
- Portnet (1991), bl. 13.
Bronne
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vuurtorings van Namibië.
- Vuurtorings van Namibië Geargiveer 30 Desember 2006 op Wayback Machine
Vuurtorings van Namibië | |
---|---|
Namibië: | Swakopmund | Pelikaanpunt | Diazpunt | Haai-eiland |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.