Vuursteen

Vuursteen, ook bekend as vuurklip[1], is 'n sedimentêre kriptokristallyne vorm van die mineraal kwarts,[2][3] gekategoriseer as die variëteit van chert wat in kryt of mergel-kalksteen voorkom.

Vuursteen
Subklas vanhoornsteenWysig
Materiale gebruiksilikondioksiedWysig

Vuurklip is histories wyd gebruik om klipgereedskap te maak en om vure te begin.

Verwysings

  1. http://www.taalmuseum.co.za/rookmus-tonteldoos-en-kwispedoor/
  2. Sjabloon:WebMineral. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2021. Besoek op 4 Maart 2022.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link) CS1 maint: bot: original URL status unknown (link) (page contains java applets depicting 3D molecular structure)
  3. "Flint and Chert". quartzpage.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2018. Besoek op 30 Maart 2008.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.