Vuurkonyn (astrologie)
Die Vuurkonyn (丁卯, dīngmǎo) is die vierde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, tù).
丁卯
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurkonynjaar het in 1987 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 1987 tot 16 Februarie 1988.
Vuurkonynjare
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Vuurkonynjare:
Jare van die Vuurkonyn | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2694 v.C. | 2634 v.C. | 2574 v.C. | 2514 v.C. | 2454 v.C. | 2394 v.C. | 2334 v.C. | 2274 v.C. | 2214 v.C. | 2154 v.C. |
10 | 2094 v.C. | 2034 v.C. | 1974 v.C. | 1914 v.C. | 1854 v.C. | 1794 v.C. | 1734 v.C. | 1674 v.C. | 1614 v.C. | 1554 v.C. |
20 | 1494 v.C. | 1434 v.C. | 1374 v.C. | 1314 v.C. | 1254 v.C. | 1194 v.C. | 1134 v.C. | 1074 v.C. | 1014 v.C. | 954 v.C. |
30 | 894 v.C. | 834 v.C. | 774 v.C. | 714 v.C. | 654 v.C. | 594 v.C. | 534 v.C. | 474 v.C. | 414 v.C. | 354 v.C. |
40 | 294 v.C. | 234 v.C. | 174 v.C. | 114 v.C. | 54 v.C. | 7 | 67 | 127 | 187 | 247 |
50 | 307 | 367 | 427 | 487 | 547 | 607 | 667 | 727 | 787 | 847 |
60 | 907 | 967 | 1027 | 1087 | 1147 | 1207 | 1267 | 1327 | 1387 | 1447 |
70 | 1507 | 1567 | 1627 | 1687 | 1747 | 1807 | 1867 | 1927 | 1987 | 2047 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 774 v.C. |
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Vuurtier (丙寅) |
Vuurkonyn (丁卯) | Volgende teken Aarddraak (戊辰) → |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.