Vuurhond (astrologie)

Die Vuurhond (丙戌, bǐngxū) is die 23ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde Hemelstam (丙, bǐng) – die element Vuur en Jang – met die 11de Aardtak (戌, ), gesimboliseer deur die Hond (狗, gǒu).

丙戌

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurhondjaar het in 2006 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 2006 tot 17 Februarie 2007.

Vuurhondjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Vuurhondjare:

Jare van die Vuurhond
0123456789
02675 v.C.2615 v.C.2555 v.C.2495 v.C.2435 v.C.2375 v.C.2315 v.C.2255 v.C.2195 v.C.2135 v.C.
102075 v.C.2015 v.C.1955 v.C.1895 v.C.1835 v.C.1775 v.C.1715 v.C.1655 v.C.1595 v.C.1535 v.C.
201475 v.C.1415 v.C.1355 v.C.1295 v.C.1235 v.C.1175 v.C.1115 v.C.1055 v.C.995 v.C.935 v.C.
30875 v.C.815 v.C.755 v.C.695 v.C.635 v.C.575 v.C.515 v.C.455 v.C.395 v.C.335 v.C.
40275 v.C.215 v.C.155 v.C.95 v.C.35 v.C.2686146206266
50326386446506566626686746806866
6092698610461106116612261286134614061466
701526158616461706176618261886194620062066
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 755 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Houthaan (乙酉)
Vuurhond (丙戌) Volgende teken
Vuurvark (丁亥)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.