Vuurhaan (astrologie)

Die Vuurhaan (丁酉, dīngyǒu) is die 34ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, ).

丁酉

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurhaanjaar het in 2017 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 28 Januarie 2017 tot 15 Februarie 2018.

Vuurhaanjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Vuurhaanjare:

Jare van die Vuurhaan
0123456789
02664 v.C.2604 v.C.2544 v.C.2484 v.C.2424 v.C.2364 v.C.2304 v.C.2244 v.C.2184 v.C.2124 v.C.
102064 v.C.2004 v.C.1944 v.C.1884 v.C.1824 v.C.1764 v.C.1704 v.C.1644 v.C.1584 v.C.1524 v.C.
201464 v.C.1404 v.C.1344 v.C.1284 v.C.1224 v.C.1164 v.C.1104 v.C.1044 v.C.984 v.C.924 v.C.
30864 v.C.804 v.C.744 v.C.684 v.C.624 v.C.564 v.C.504 v.C.444 v.C.384 v.C.324 v.C.
40264 v.C.204 v.C.144 v.C.84 v.C.24 v.C.3797157217277
50337397457517577637697757817877
6093799710571117117712371297135714171477
701537159716571717177718371897195720172077
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 744 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuuraap (丙申)
Vuurhaan (丁酉) Volgende teken
Aardhond (戊戌)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.