Vryduik
Vryduik beskryf 'n vorm van onderwater duik sonder skuba-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling. Tydens 'n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan foto's geneem word of met 'n spies op visse gejag word. In kompeterende verband word daar gekyk wie die diepste op een asem kan duik of wie die langste onderwater kan bly.
Sien ook
Eksterne skakels
- Plekke oor die wêreld waar vryduik plaasvind
- AIDA Internasionaal Geargiveer 26 April 2007 op Wayback Machine
- CMAS Geargiveer 17 Augustus 2011 op Wayback Machine
Wikimedia Commons bevat media in verband met Freediving. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.