Vreemdkwark

Die vreemdkwark of s-kwark (simbool: s, van die Engelse strange quark) is die derde ligste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Hulle word in hadrone aangetref, wat subatomiese deeltjies is wat uit kwarke bestaan.

Vreemdkwark
Die vreemdkwark se plek in die Standaardmodel (onder kwarke).
Die vreemdkwark se plek in die Standaardmodel
(onder kwarke).
SamestellingElementêre deeltjie
StatistiekFermionies
GroepKwarke
GenerasieTweede
WisselwerkingSterk, swak, elektromagneties, swaartekrag
Simbools
AntideeltjieVreemd-antikwark
GeteoretiseerMurray Gell-Mann (1964)
George Zweig (1964)
OntdekSLAC, 1968
Massa95+55 MeV/c2[1]
Verval inOpkwark
Elektriese lading-1/3 e
KleurladingJa
Spin1/2
Swak isospinLH: -1/2, RH: 0
Swak hiperladingLH: 1/3, RH: -2/3

Saam met die sjarmekwark is dit ’n tweedegenerasie-kwark. Dit het ’n elektriese lading van -13 e en ’n massa van 95+55 MeV/c2. Nes ander kwarke is die vreemdkwark ’n elementêre fermion met spin-12 en ervaar dit al vier fundamentele kragte: swaartekrag, elektromagnetisme, swak kernkrag en sterk kernkrag. Sy antideeltjie is die anti-vreemdkwark of anti-vreemd), waarvan sekere eienskappe dieselfde magnitude maar teenoorgestelde teken het.

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  1. J. Beringer et al. (Particle Data Group) (2012). "PDGLive Particle Summary 'Quarks (u, d, s, c, b, t, b′, t′, Free)'" (PDF). Particle Data Group. Besoek op 30 November 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.