Volkswagen Touareg

Die Volkswagen Touareg (Duitse uitspraak: [tuːaʁɛk]) is 'n mediumgrootte, luukse oorkruis SNV wat sedert 2002 deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen vervaardig word by die Volkswagen Bratislava-aanleg in Slowakye. Die voertuig is vernoem na die Toearegs, 'n Berbersprekende groep in Noord-Afrika.[2]

'n VW ren-Touareg in 2006
    Volkswagen Touareg
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Duitsland Volkswagen
Produksie 2002–[1]
Montering Vlag van Slowakye Slowakye: Bratislava
Bakwerk en onderstel
Klas Mediumgrootte luukse oorkruis SNV
Bakstyl 5-deur sportnuts
Uitleg Inlynvoorenjin, vierwielaangedrewe
Platform Volkswagengroep PL72 platform
Spesifikasies
Ratkas 8-gang outomaties
Lengte 4796 mm
Breedte 1941 mm
Hoogte 1709 mm
Asafstand 2893 mm
Plek in geskiedenis
Variante Porsche Cayenne
Audi Q7

Verwysings

  1. "2012 Volkswagen Touareg SUV Trims & Specifications | Volkswagen" (in Engels). Vw.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2018. Besoek op 20 September 2011.
  2. ORLANDO SENTINEL Geargiveer 22 Junie 2015 op Wayback Machine. Test Drive: Touareg's real nice, except for the price. Besoek in Junie 2010


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.