Volksvreemde Vertalings (album)
Volksvreemde Vertalings is die vyfde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder.
Volksvreemde Vertalings | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Bittereinder | ||||
Vrygestel | 9 September 2022 | |||
Genre | kletsrym- /hiphop | |||
Etiket | Planet Awesome | |||
Bittereinder-chronologie | ||||
|
Bittereinder het in Mei 2017 aangekondig dat hulle besig was om op hulle vyfde album te werk.[1]
Die album is op 9 September 2022 vrygestel en neem 'n algehele baie rustiger, meer introspektiewe styl aan as hul vorige albums.[2][3][4]
Daar is ook 'n Delux weergawe wat op 18 November 2022 vrygestel is.[5][6]
Snitlys
Gewoonde weergawe | ||
---|---|---|
Nr. | Titel | Speeltyd |
1. | "Soeklig (Stemme) [met The Royal Madness]" | 3:25 |
2. | "Aanhoudend" | 2:59 |
3. | "Ysbeer [met Annie Klopper]" | 4:34 |
4. | "Bly Online [met Elsa Pelsjas]" | 4:59 |
5. | "Asemrowers (Tweede Asem) [met Janie Bay]" | 4:28 |
6. | "Damn Good [met Jerome Rex & Rimestein]" | 4:43 |
7. | "Soeklig" | 4:00 |
Delux weergawe | ||
---|---|---|
Nr. | Titel | Speeltyd |
1. | "Soeklig" | 4:00 |
2. | "Asemrowers" | 3:38 |
3. | "Aanhoudend" | 2:59 |
4. | "Zero Illusions" | 3:19 |
5. | "Hoogste Bome [met Early B & Tim Beumers]" | 4:20 |
6. | "Ysbeer [met Annie Klopper]" | 4:34 |
7. | "Bly Online [met Elsa Pelsjas]" | 4:59 |
8. | "Karongeluk" | 3:24 |
9. | "Recommended Playlist" | 3:44 |
10. | "Damn Good [met Jerome Rex & Rimestein]" | 4:43 |
11. | "Donderwolk" | 3:40 |
12. | "Asemrowers (Tweede Asem) [met Janie Bay]" | 4:28 |
13. | "Soeklig (Stemme) [met The Royal Madness]" | 3:25 |
Verwysings
- "Bittereinder's rapping beats enthral crowd". Lowvelder. 6 Mei 2017. Besoek op 24 Mei 2017.
- https://music.apple.com/za/album/volksvreemde-vertalings/1641711985
- https://open.spotify.com/album/2IkH49pXGo80oqLVL8ENjy
- https://www.qobuz.com/us-en/album/volksvreemde-vertalings-bittereinder/lyk6b7orslrla
- https://music.amazon.com/albums/B0BLQ3V247
- https://www.prostudiomasters.com/album/page/157588
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.