Volkslied van den Oranjevrijstaat
Die volkslied van den Oranje-vrijstaat was vanaf 1854 tot 1902 gebruik in die onafhanklike boererepubliek van die Oranje-Vrystaat.
Die oorspronklike Nederlandse teks
Heft, Burgers, ’t lied der vrijheid aan Al heeft ons land een klein begin, Zie in gena’ en liefde neer Bescherm, o God, de Raad van’t land, Heil, driewerf heil de dierb’re Staat, |
Afrikaanse Teks
Hef Burgers, lied van vryheid aan, Al het ons land 'n klein begin, Sien in genade en liefde neer Beskerm o God, die Land se Raad, Heil driewerf, heil die dierbare staat |
Bronne
- david.national-anthems.net
- boervolk.co.za
- Ploeger, Jan: Oor 'n paar van ons ouer Volksliedere. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 12, nr. 3, Maart 1963