Volksbevrydingsleër

Die Volksbevrydingsleër is die gewapende magte, of weermag, van die Volksrepubliek China.

中国人民解放军
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Gestig 1 Augustus 1927
Land Volksrepubliek China
Tipe Weermag
Spesialisasie Grondoorlogvoering
Artilerie-oorlogvoering
Lugmag
Vloot
Hooftitel Hoof van die generale staf
Hoofnaam Generaal Fang Fenghui
Aantal lede 2 300 000 (2015)[1]
Diensplig Ja, maar word nie afgewing nie
Reserwe ~8 miljoen
Paramilitêr 660 000
Minimum ouderdom 18 jaar
Jaarbegroting € 95,5 miljard[2]
% van BBP 1,3%[2]

Dit is die grootste weermag ter wêreld (volgens lede) met die tweede grootste begroting.

Die Volksbevrydingsleër bestaan ​​uit vyf professionele dienstakke:

In oorlogstyd kan die weermag versterk word met manskappe van die:

  • Gewapende Volkspolisie wat as ligte infanterie sou ontplooi word. (Amptelik 660 000 manskappe in 2006)
  • Burgermag van die Volksbevrydingsleër wat as reserwe dien. (Volgens beraming ongeveer 8 000 000 manskappe in 2010)

Eenhede word aan een van vyf teaterbevelstrukture toegedeel volgens hul geografiese ligging in die land.

Verwysings

  1. "China gaat in leger snijden: 300.000 soldaten minder" (in Nederlands). NRC. 3 September 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016. Besoek op 3 Januarie 2020.
  2. "China boosts defense spending as military modernizes arsenal" (in Engels). Bloomberg News. 2 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2015. Besoek op 14 Desember 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.