Vrystaatstadion

Die Vrystaatstadion (tans bekend as die Toyotastadion en vroeër bekend as Vodacompark weens borgskapredes) is ’n sportstadion in Bloemfontein wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 48 000 toeskouers. Dié stadion is in 2009 opgradeer met die oog op die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 en die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika. Tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en die Afrikanasiesbeker 1996 is hier ook wedstryde aangebied.

'n Pawiljoen van die Vrystaatstadion
Vrystaatstadion
Buiteaansig van die Vrystaatstadion

Volle naam Toyotastadion
Ligging Bloemfontein, Suid-Afrika
Koördinate 29°07′02.25″S 26°12′31.85″O
Eienaar Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit
Kapasiteit 46 000[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1995
Geopen 1995
Renovasie 2008
Uitgebrei 2007
Boukoste R245 miljoen
Huurders
Cheetahs (Verenigde Rugbykampioenskap)
Vrystaat Cheetahs (Curriebeker)
Bloemfontein Celtic (PSL)

Die Vrystaatstadion is/was die tuisveld van die volgende spanne:

’n Nuwe hoofpawiljoen is aan die westekant van die stadion teen nagenoeg R40,8 miljoen gebou. In 1985 het omvangryke verbeteringe aan die pawiljoen sowat R3,84 miljoen beloop. Die spreiligte is tot 1 500 lux (ligeenheid) verbeter en die stadion is ook toegerus met ’n noodkragopwekker.

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1995

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
27 Mei 1995Vlag van Japan Japan10–57Vlag van Wallis WallisGroep C12 000
31 Mei 1995Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland50–28Vlag van Japan JapanGroep C15 000
4 Junie 1995Vlag van Japan Japan17–145Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandGroep C17 000

Afrikanasiesbeker 1996

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Januarie 1996Vlag van Zambië Zambië0–0Vlag van Algerië AlgeriëGroep B9 000
15 Januarie 1996Vlag van Sierra Leone Sierra Leone2–1Vlag van Burkina Faso Burkina FasoGroep B1 500
18 Januarie 1996Vlag van Algerië Algerië2–0Vlag van Sierra Leone Sierra LeoneGroep B1 500
20 Januarie 1996Vlag van Zambië Zambië5–1Vlag van Burkina Faso Burkina FasoGroep B2 000
24 Januarie 1996Vlag van Zambië Zambië4–0Vlag van Sierra Leone Sierra LeoneGroep B200
25 Januarie 1996Vlag van Ghana Ghana2–0Vlag van Mosambiek MosambiekGroep D3 500
27 Januarie 1996Vlag van Zambië Zambië3–1Vlag van Egipte EgipteKwarteindrondte8 500

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
15 Junie 200916:00Vlag van Brasilië Brasilië4–3Vlag van Egipte EgipteGroep B27 851
17 Junie 200916:00Vlag van Spanje Spanje1–0Vlag van Irak IrakGroep A30 512
20 Junie 200920:30Vlag van Spanje Spanje2–0Vlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaGroep A38 212
24 Junie 200920:30Vlag van Spanje Spanje0–2Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde StateHalfeindrondte35 369

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 201016:00Vlag van Japan Japan1–0Vlag van Kameroen KameroenGroep E30 620
17 Junie 201016:00Vlag van Griekeland Griekeland2–1Vlag van Nigerië NigeriëGroep B31 593
20 Junie 201013:30Vlag van Slowakye Slowakye0–2Vlag van Paraguay ParaguayGroep F26 643
22 Junie 201016:00Vlag van Frankryk Frankryk1–2Vlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaGroep A39 415
25 Junie 201020:30Vlag van Switserland Switserland0–0Vlag van Honduras HondurasGroep H28 042
27 Junie 201016:00Vlag van Duitsland Duitsland4–1Vlag van Engeland EngelandAgtste eindrondte40 510

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.