Voëleiland, Lambertsbaai

Voëleiland is by Lambertsbaai in die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n gewilde besoekplek vir toeriste. Die eiland is 'n broeiplek van die witmalgas en hier word ook jaarliks ghwano verwyder. Die eiland is 19 ha groot.[1]

Voëleiland
'n Kolonie witmalgasse op Voëleiland te Lambertsbaai.
'n Kolonie witmalgasse op Voëleiland te Lambertsbaai.
Geografie
LiggingSuid-Afrika, Atlantiese Oseaan
Koördinate32°53′S 17°52′O

Oppervlakte19 hektaar
Administrasie
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap

Sien ook

Verwysings

  1. Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.