Vlas (kleur)
Vlas is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van vlassaad.
#EEDC82 |
![](../I/Flax_seeds.jpg.webp)
Vlassaad
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan vlassaadkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word vlas as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #EEDC82 |
RGB-kleurmodel | (238, 220, 130) |
CMYK | (7, 8, 60, 0) |
HSV | (50°, 45%, 93%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.