Vlamoranje

Vlamoranje is 'n oranjegeel kleur.

#FF9900

Vlamoranje, ook bekend as veiligheidsoranje, is 'n kleur wat gebruik word om sekere voorwerpe te laat uitstaan teen hul omgewing, veral teen die blou kleur van lug. Hierdie kleur word dikwels gebruik vir voorwerpe wat boodskappe uitdra, soos die kegels gebruik by kruisings of slaggate in die pad. Die meer versadigde skadu van vlamoranje staan ​​bekend as internasionale oranje.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan die kleur geproduseer word.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word vlamoranje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF9900
RGB-kleurmodel (255, 153, 0)
CMYK (0, 40, 100, 0)
HSV (36°, 100%, 100%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.