Vlag van die Johnston-atol
Die nieamptelike vlag van die Johnston-atol is op 2001 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in blou, wit en blou met vier blou vyfpuntige sterre en ’n gestileerde geel voël in die wit baan met die woorde “Johnston Atoll” in geel in die onderste blou baan.
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Goedgekeur | 2001 |
Ontwerp | ’n Horisontale tweekleur in blou, wit en blou met vier blou vyfpuntige sterre en ’n gestileerde geel voël in die wit baan met die woorde “Johnston Atoll” in geel in die onderste blou baan. |
Simboliek
Die vier sterre in die wit baan stel die vier eilande van die atol, nl. Akau, Hikina, Sand en Johnston, voor.[1]
Ander vlae
Die amptelike vlag van die atol is die vlag van die Verenigde State.
- Amptelike vlag van die Johnston-atol
Verwysings
- (en) "Johnston-eiland vlag". 26 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2019. Besoek op 30 Julie 2013.
Eksterne skakels
- (en) Johnston-atol by Flags of the World.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.