Vlag van die Falkland-eilande
Die vlag van die Falkland-eilande, ’n Britse oorsese gebied is op 25 Januarie 1999 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
![]() Vlag van die Falkland-eilande |
|
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel ![]() |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 25 Januarie 1999 |
Ontwerp | 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
![]() Wisselvormvlag van die Falkland-eilande |
|
Gebruik | Burgerlike vaandel ![]() |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | 'n Rooi Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Ander vlae
Vlag van die Falkland-eilande (1876-1925)
Vlag van die Falkland-eilande (1925-1948)
Vlag van die Falkland-eilande (1948-1999)
Burgerlike vaandel van die Falkland-eilande (1948-1999)
- Vlag van die Goewerneur van die Falkland-eilande
- Argentinië maak ook aanspraak op die eilande
Gebruik
Sedert die goedkeuring van die vlag is dit aaneen gebruik buiten vir die tyd van die besetting (2 April – 14 Junie 1982) gedurende die Falklandoorlog. Die 30ste herdenking van die eilande se bevryding na die oorlog is gevier deurdat die vlag op verskeie regeringsgeboue in Londen vertoon is, insluitend Downingstraat 10 en die Ministerie van Buitelandse sake in Whitehall
Eksterne skakels
- (en) Falkland-eilande by Flags of the World.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Falkland-eilande. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.