Vlag van die Chathameilande
Die Chathameilande, amptelik deel van Nieu-Seeland, gebruik die vlag van Nieu-Seeland as vlag. Die nie-amptelike vlag vertoon ’n enkele blou baan met ’n geel halfsirkel in die boontste helfte waarin ’n groen silhoeët van die eiland is.
![]() Vlag van die Chathameilande |
|
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Ontwerp | ’n Enkele blou baan met ’n geel halfsirkel in die boontste helfte waarin ’n groen silhoeët van die eiland is. |
Ander vlae
- Amptelike vlag van die eiland
Eksterne skakels
- (en) Chathameilande by Flags of the World.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.