Vlag van Wallis en Futuna

Die Franse oorsese gebied Wallis en Futuna gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die nie-amptelike vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek.

Vlag van Wallis en Futuna
Vlag van  Wallis en Futuna
Vlag van Wallis en Futuna
Bynaam Uvéavlag
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Enkele rooi baan met ’n rooi Sint Andrieskruis in ’n wit vierkant op die wapperkant en die vlag van Frankryk in die skildhoek.

Ander vlae

Verwysings

    Eksterne skakels

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.