Vlag van Skotland
Die vlag van Skotland is die Sint Andreaskruis. Die rooi kruis het in die Middeleeue as ’n embleem van Skotland verskyn en is een van die vroegste embleme wat Skotland verteenwoordig het. Dit het die status van nasionale vlag van Skotland verwerf tydens die 16de eeu.
![]() Vlag van Skotland |
|
Bynaam | (en) Saint Andrew's Cross (en) The Saltire |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag ![]() |
Verhouding | 3:5[1] |
Goedgekeur | 16de eeu[2] |
Ontwerp | ’n Wit kruis op ’n blou agtergrond |
Sint Andreas het die beskermheilige van Skotland geword in die 9de eeu, nadat Pikte en Skotte volgens legende ’n veldslag teen Angel-Sakse gewen het, nadat ’n wit Andreaskruis in die blou hemel verskyn het.
Verwysings
- (en) "The Saltire". The Court of the Lord Lyon. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2018. Besoek op 2 Oktober 2014.
- (en) Bartram, Graham (2001). "The Story of Scotland's Flags" (PDF). York, United Kingdom: Fédération internationale des associations vexillologiques: 167–172.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlae van Skotland.
- (en) "Flag of Scotland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Mei 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.