Vitex pooara

Die poerabessie (Vitex pooara) is 'n boom wat endemies in Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, Limpopo en Noordwes voor.

Poerabessie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Vitex
Spesie:
V. pooara
Binomiale naam
Vitex pooara
Corbishley, (1920)

Die struik se FSA-nommer is 663.[1] In Engels staan die boom bekend as Poora Fingerleaf.

Sien ook

Verwysings

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.