Vitex angolensis
Die Angolavingerblaar (Vitex angolensis) is 'n struik wat inheems is in Angola en Namibië. Die struik se FSA-nommer is 659.1.[1] In Engels staan die boom bekend as Plum Fingerleaf.
Angolavingerblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Lamiaceae |
Genus: | Vitex |
Spesie: | V. angolensis |
Binomiale naam | |
Vitex angolensis Gürke, (1893) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.