Virus (dubbelsinnig)

Virus kan na een van die volgende verwys:

  • Biologiese virus, 'n mikroskopiese parasiet wat selle in biologiese organismes besmet.
  • Rekenaarvirus, 'n toepassing wat skadelik vir rekenaars is.
  • Voormalige handelsmerk vir motorkarre in Frankryk.
  • Verskeie rolprente het al die titel Virus gehad (1980, 1995 en 1999).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.