Viperidae
Viperidae is 'n familie van slange wat hoort tot die suborde Serpentes. Hierdie familie staan ook bekend as die adders. Daar is vier subfamilies wat hoort tot die familie.
Viperidae | |
---|---|
Meksikaanse weskus ratelslang (Crotalus basiliscus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Viperidae Oppel, 1811 |
Sinonieme | |
|
Sien ook
Verwysings
- McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.