Vioolconcerto nr. 3 (Mozart)
Die Vioolconcerto nr. 3 in G majeur, K. 216, is in 1775 deur die 19-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in Salzburg gekomponeer. In 'n brief aan sy vader Leopold verwys Mozart na hierdie concerto as die Straßburger-concerto. Volgens navorsers verwys hierdie epitet na die orkestrale openingsmotief van die derde beweging, 'n plaaslike minuetagtige dans wat as 'n wysie reeds in 'n simfonie van Carl Ditters von Dittersdorf verskyn.[1][2]
Vioolconcerto in G majeur | |
---|---|
Nr. 3 | |
deur W. A. Mozart | |
Toonaard | G majeur |
Katalogus | K. 216 |
Gekomponeer | 1775 |
Bewegings | 1. Allegro 2. Adagio 3. Presto |
Partituur |
|
Verwysings
- Lempfrid, Wolfgang. "Wolfgng Amadeus Mozart: Konzert für Violine und Orchester in D-Dur, KV 218" (in Duits). koelnklavier.de. Besoek op 30 Julie 2019., EMI CD booklet contribution
- Steinberg, Michael (1998). The Concerto: A Listener's Guide. Oxford University Press. pp. 324–325. ISBN 978-0-19-513931-0.
Eksterne skakels
- Vioolconcerto in G, K. 216: Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Vioolconcerto nr. 3: Partituur op die International Music Score Library Project
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.