Viljoensdrif

Viljoensdrif is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 10 km noordoos van Sasolburg en baie naby aan Vereeniging in Gauteng geleë.

Viljoensdrif
Viljoensdrif se stasie in 1898
Viljoensdrif se stasie in 1898
Viljoensdrif is in Vrystaat
Viljoensdrif
Viljoensdrif
 Viljoensdrif se ligging in Vrystaat
Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMetsimaholo
Stigting1889
Oppervlak
  Totaal63,30 km2 (24,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal751
  Digtheid12/km2 (30/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense6.9%
  Indiërs/Asiërs0.7%
  Bruin mense1.5%
  Swart mense73.8%
  Ander17.2%
Taal (2011)
  Sotho 28.5%
  Zoeloe 20.1%
  Xhosa 17.4%
  Afrikaans 10.2%
  Ander 23.8%
Skakelkode016

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Viljoensdrif". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.