Videospeletjieontwikkeling

Videospeletjie-ontwikkeling is 'n sagteware ontwikkelingsproses waar videospeletjies vervaardig word.[1] Die ontwikkeling word deur 'n videospeletjie-ontwikkelaar onderneem, wat 'n enkele persoon of 'n selfs 'n groot besigheid kan wees. Ontwikkeling word gewoonlik deur 'n videospeletjie-uitgewer befonds.

Sien ook

Verwysings

  1. en:Game development op die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.