Victoria
Die term Victoria of Viktoria kan verwys ná:
Sterrekunde:
- Victoria-krater, 'n slagkrater op die planeet Mars.
Geografie:
- Victoria, 'n staat van Australië.
- Victoria, die hoofstad van Brits-Columbië, Kanada.
- Victoria-eiland, 'n eiland in die noorde van Kanada.
- Victoriameer, 'n meer in Afrika.
- Victoria, die hoofstad van die Seychelle.
- Victoria, die hoofstad van Tamaulipas, Meksiko.
- Victoria & Alfred Waterfront, 'n toeristebestemming in Kaapstad, Suid-Afrika.
- Victoria-waterval, 'n waterval in Afrika.
- Victoria-Wes, 'n Karoodorp in die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Geskiedenis:
- Victoriaanse tydperk, die regeringstyd van konigin Victoria.
Persone:
- Victoria van die Verenigde Koninkryk, koningin van die Verenigde Koninkryk en keiserin van Indië.
- Victoria, kroonprinses, die oudste kind en dogter van koningin Victoria.
- Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld, die ma van koningin Victoria.
Sport:
- FC Viktoria 09 Urberach, 'n sportklub uit Rödermark in Duitsland.
- SC Victoria Hamburg, 'n sportklub uit Hamburg in Duitsland.
- Viktoria Aschaffenburg, 'n sokkerklub uit Aschaffenburg in Duitsland.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.