Victor Moses
Victor Moses (gebore 12 Desember 1990 in Lagos) is 'n Nigeriese sokkerspeler. Hy het vir die Nigeriese nasionale sokkerspan uitgedraf.
Victor Moses in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Victor Moses[1] | ||
Gebore | 12 Desember 1990[1] | ||
Geboorteplek | Lagos, Nigerië | ||
Lengte | 1,78 m[2] | ||
Speelposisie | Vorentoe/vleuel | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Stoke City (lening van Chelsea) | ||
Nommer | 13 | ||
Jeugloopbaan | |||
2001–2007 | Crystal Palace | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2007–2010 | Crystal Palace | 58 | (11) |
2010–2012 | Wigan Athletic | 74 | (8) |
2012– | Chelsea | 23 | (1) |
2013–2014 | → Liverpool (leen) | 19 | (1) |
2014– | → Stoke City (leen) | 19 | (3) |
Nasionale span‡ | |||
2005 | Engeland O16 | 1 | (0) |
2006–2007 | Engeland O17 | 15 | (9) |
2008–2009 | Engeland O19 | 12 | (2) |
2010 | Engeland O21 | 1 | (0) |
2012– | Nigerië | 24 | (7) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 22:06, 11 April 2015 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Loopbaan
Seisoen | Klub | Land | Kompetisie | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|---|
2007/10 | Crystal Palace | Engeland | Premier League | 58 | 11 |
2010/12 | Wigan Athletic | Engeland | Premier League | 74 | 8 |
2012/ | Chelsea FC | Engeland | Premier League | 22 | 1 |
Verwysings
- Hugman, Barry J., red. (2010). The PFA Footballers' Who's Who 2010–11. Mainstream Publishing. p. 297. ISBN 978-1-84596-601-0.
- "Premier League Player Profile Victor Moses". Premier League (in Engels). Barclays Premier League. 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2015. Besoek op 15 Januarie 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.