VfR Mannheim
VfR Mannheim is 'n Duitse sokkerklub uit Mannheim in die deelstaat Baden-Württemberg.
Volledige naam | Verein für Rasenspiele Mannheim e.V. |
Stigtingsdatum | 1 Augustus 1896 |
Tuisveld | Rhein Neckerstadion, Mannheim |
Kapasiteit | 12 000 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
Die huidige klub het in 1911 ontstaan met die samesmelting van Mannheimer FG 1896, Mannheimer FG Union en FC Viktoria Mannheim.
In 1949 het die klub voor 90 000 toeskouers die Duitse kampioen geword toe BV Borussia Dortmund in die eindstryd met 3-2 verslaan is. Die volgende jaar het die klub weer in die eerste rondte van die uitspeelwedstryde teen Borussia te staan gekom en hulle uitgeskakel, maar in die 2de rondte is daar verloor teen Preussen Dellbrück.
Die klub staan in die skadu van stadsgenoot SV Waldhof Mannheim deurdat VfR nie soveel steun geniet soos Waldhof nie.
Ondanks aanhoudende finansiële probleme het die klub al 2 keer 'n samesmelting met Waldhof Mannheim geweier (in 1998 en 2003).
Erelys
Onlangse ligaposisionering
|
|