VfL 93 Hamburg
VfL 93 Hamburg is 'n Duitse sportklub uit Hamburg, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Volledige naam | Verein für Leibesübungen Hamburg von 1893 e.V. |
Stigtingsdatum | 1893 |
Tuisveld | Borgwegstadion, Hamburg |
Kapasiteit | 3 500 |
Kompetisie | Oberliga Noord |
Die klub is in 1893 as Freie Turnerschaft Hamburg gestig en in 1905 herdoop na Arbeiterschlagballverein Unermüdet Hamburg. In 1910 is die naam verander na VfB Hamburg en in 1926 is die huidige naam, VfL 93 Hamburg, aangeneem. Die klub moes tydens die Derde Ryk ontbind as arbeidersklub (verbied deur die Nazi’s), maar na die Tweede Wêreldoorlog is dit weer in 1947 heropgerig.
In 1998 het die klub vrywillig relegasie uit die 3de-liga Regionalliga na die 5de-liga Verbandsliga aanvaar as gevolg van finansiële probleme.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Noord 2006/07-seisoen | |
Altona 93 - ASV Bergedorf 85 - Eintracht Braunschweig II - BV Cloppenburg - VfL 93 Hamburg - SV Arminia Hannover - Hannover 96 II - SV Henstedt-Rhen - Holstein Kiel II - SV Meppen - VfR Neumünster - Eintracht Nordhorn - FC Oberneuland - VfL Osnabrück II - VSK Osterholz-Scharmbeck - SV Ramlingen-Ehlershausen - FC St. Pauli II - VfL Wolfsburg II |