VfB Hüls
VfB Hüls is 'n sportklub uit Marl in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Hüls is 'n stadsdeel van Marl.
Volledige naam | Verein für Bewegungsspiele 48/64 Hüls e.V. |
Stigtingsdatum | 22 Julie 1948 |
Tuisveld | Stadion am Badeweiher, Marl |
Kapasiteit | 6 000 |
Kompetisie | Oberliga Wesfale |
Die klub is op 22 Julie 1948 gestig as Eintracht Lippe en daarna in 1951 herdoop na Verein für Rasenspiele 1948 e.V. Marl-Hüls. VfR het hierna met SuS Drewer-Süd saamgesmelt in 1976 om die huidige klub tot stand te bring.
Die klub se beste prestasie was toe dit die Oberliga Wesfale in 2000 gewen het. Die klub was egter nie suksesvol in daardie jaar se uitspeelwedstryde om promosie na die Regionalliga nie.
Behalwe sokker het die klub ook afdelings vir roei, boks, hokkie, gimnastiek en gewigoptel.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Wesfale 2006/07-seisoen | |
Rooiwit Ahlen II | DSC Arminia Bielefeld II | VfL Bochum II | SC Delbrück | FC Eintracht Rheine | SpVgg Emsdetten | SpVgg Erkenschwick | FC Gütersloh 2000 | Hammer SpVg | VfB Hüls | SV Lippstadt 08 | SF Oestrich Iserlohn | SC Preußen Münster | FC Schalke 04 II | Sportvriende Lotte | SC Verl | SG Wattenscheid 09 | SC 04 Westfalia Herne |