Vetkoek
‘n Vetkoek is brooddeeg wat in olie diepgebraai word.[1][2] Die brooddeeg word eers vooraf in handgrootte bolletjies gerol en platgedruk en laat staan dat dit rys voor dit in olie gebraai word.
Vetkoek | ||
'n Vetkoek met maalvleis. | ||
Soort gereg | Brood | |
Gang | Hoofgereg | |
Land | Suid-Afrika | |
Hoofbestanddeel | Meel en water | |
Ander bestanddele | Sout, suiker, gis | |
Variasies | Vulsels: kerriemaalvleis, kaas, ens. |
Verwysings
- https://www.africanbites.com/vetkoek/
- Henk Werk (20 Januarie 2014). "Oliebollen" (in Nederlands). Home.hccnet.nl. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2019. Besoek op 13 Julie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.