Verwoerdpark, Alberton

Verwoerdpark is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Verwoerdpark 'n bevolking van 8 582 gehad, waarvan 83,4% Blankes was.[1]

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Alberton. Vir die voorstad van Kimberley, sien Verwoerd Park, Kimberley
Verwoerdpark
Voorstad
Verwoerdpark is in Greater Johannesburg
Verwoerdpark
Verwoerdpark
Koördinate: 26°16′20″S 28°8′41″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitEkurhuleni
Oppervlak
  Totaal3,55 km2 (1,37 vk. myl)
Bevolking
  Totaal8 582
  Digtheid2 414/km2 (6 250/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Skakelkodes011

Sien ook

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.