Vertellingstegniek
'n Vertellingstegniek (ook bekend as literêre tegniek) is enige van verskeie spesifieke metodes wat die skepper van 'n narratief gebruik om oor te dra wat hulle wil hê[1]—met ander woorde, 'n strategie wat gebruik word in die maak van 'n narratief om inligting aan die gehoor oor te dra en veral om die narratief te ontwikkel, gewoonlik om dit meer volledig, kompleks of interessant te maak. Literêre tegnieke word onderskei van literêre middels, wat net in skryfwerke bestaan.
Voorbeelde
Storielyn
Styl
Verwysings
- Orehovec, Barbara (2003). Revisiting the Reading Workshop: A Complete Guide to Organizing and Managing an Effective Reading Workshop That Builds Independent, Strategic Readers (illustrated uitg.). Scholastic Inc. p. 89. ISBN 0439444047.
Bron
- Webster's Seventh New Collegiate Dictionary, Springfield: G. & C. Merriam Company, 1969
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.