Verraaiers
Verraaiers is die Afrikaanse rolprent wat afspeel in die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog. Dit vertel die universele verhaal van die opoffering en moed van vegters wat moet kies tussen die beskerming van hul families en die samesmelting met die onderdrukker teen wie hulle veg.
Verraaiers | |
---|---|
Regisseur | Paul Eilers |
Produksieleier | Vervaardigers: Salmon de Jager, Danie Bester, Themba Sibeko |
Draaiboek | Draaiboek: Salmon de Jager |
Met | Gys de Villiers Viljé Maritz Neil Bennet Andrew Thompson Jacques Bessenger |
Musiek deur | Dawie de Jager |
Kinematografie | Tom Marais |
Ateljee | Bosbok Ses Films The Film Factory Spier Films White Heron Pictures[1] |
Uitgereik | 2013 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Hoofrolspelers
- Gys de Villiers as Kmdt. Van Aswegen
- Viljé Maritz as C.J. van Aswegen
- Neil Bennet as Boyd
- Andrew Thompson as Henry Ahrens
- Jacques Bessenger as Robert Maclachlan
- Johan Baird as Gert Coetsee
- Stian Bam as Gerrie Jacobs
- Deon Lotz as Genl. De la Rey
- Altus Theart as Kruger
- André Roothman as Douthwaite
- Ivan Botha as Adaan de la Rey
- Carel Trichardt as regter Jacobs
- Paul Loots as Karel van Aswegen (jr.)
Sien ook
Eksterne skakels
- Kruger, Carien (3 Maart 2012). "Gedugte span werk aan SA oorlog-fliek". Rapport. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 7 Maart 2012. Besoek op 9 Maart 2012.
- Video op YouTube
- Verraaiers op Facebook
Verwysings
- "Bosbok Ses, Spier Films in vennootskap vir Verraaiers" (in Engels). screenafrica.com. 13 Februarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 5 Maart 2016. Besoek op 9 Maart 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.