Veronica van Dyk
Veronica van Dyk (gebore 1 Januarie 1968) is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit gedien.
Veronica van Dyk | |
Lid van die parlement | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | 1 Januarie 1968 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.