Verkykerskop

Verkykerskop is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R722-streeksroete tussen Harrismith en Memel. Tafelkop (2 153 m) by die dorpie is een van die hoogste landmerke in die Oos-Vrystaat. Die Meulrivier ontspring by die dorp.

Uitspanning van Verkykerskop.
Verkykerskop
Verkykerskop is in Vrystaat
Verkykerskop
Verkykerskop
Koördinate: 27°55′0″S 29°17′8″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitThabo Mofutsanyana
Plaaslike MunisipaliteitPhumelela
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.