Verkeerdevlei

Verkeerdevlei is 'n klein dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na 'n stroom wat in die teenoorgestelde rigting van die ander strome in die area vloei. Die nedersetting is ongeveer 8 km oos van die N1-nasionale pad op die R703-streeksroete. Die tolhek naby Verkeerdevlei op die N1-nasionale pad is na die dorpie genoem. Oos van Verkeerdevlei op die R703-pad is die dorpie Excelsior.

Verkeerdevlei
Die N1-tolhek naby Verkeerdevlei
Die N1-tolhek naby Verkeerdevlei
Verkeerdevlei is in Vrystaat
Verkeerdevlei
Verkeerdevlei
 Verkeerdevlei se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°50′S 26°47′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMasilonyana
Oppervlak
  Totaal7,27 km2 (2,81 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal93
  Digtheid13/km2 (30/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense79.6%
  Swart mense20.4%
Taal (2011)
  Afrikaans 69.6%
  Sotho 17.4%
  Engels 7.6%
  Xhosa 3.3%
  Ander 2.2%
Skakelkode051

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Verkeerdevlei". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.