Verhouding
In wiskunde, dui die verhouding op die grootte van hoeveelhede relatief tot mekaar aan. Meer spesifiek dui 'n verhouding van twee hoeveelhede aan hoeveel keer die eerste hoeveelheid in die tweede een bevat word[1] en kan algebraïes uitgedruk word as die kwosiënt.[2][3]
Notasie en terminologie
Die verhouding van hoeveelhede A en B kan uitgedruk word as:[4]
- die verhouding van A tot B
- soos B staan teenoor A
- A:B.
Verwysings
Sien verhouding in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Penny Cyclopedia, p. 307
- Wentworth, p. 55
- New International Encyclopedia
- New International Encyclopedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.