Verenigde State Grand Prix

Die Verenigde State Grand Prix is 'n motorwedren wat afwisselend plaasvind sedert 1908, toe dit as die Amerikaanse Grand Prize bekend gestaan het. Die wedren word later deel van die Formule Een Wêreldkampioenskap. Die afgelope 49 renne het reeds op tien verskillende bane plaasgevind, en sedert 2012 word dit by die Circuit of the Americas in Austin, Texas, gehou.

Vorige wenners (sedert 1969)

Austin
Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-RBPT Austin
2022 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-RBPT
2021 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda
2020 Nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie
2019 Vlag van Finland Valtteri Bottas Vlag van Duitsland Mercedes
2018 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2012 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2011

2008
Nie plaasgevind nie
2007 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes Indianapolis
2006 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2005 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Finland Mika Häkkinen Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1999

1992
Nie plaasgevind nie
1991 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda Phoenix
1990 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1989 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1988

1981
Nie plaasgevind nie
1980 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford Watkins Glen
1979 Vlag van Kanada Gilles Villeneuve Ferrari
1978 Vlag van Argentinië Carlos Reutemann Ferrari
1977 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
1976 Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
1975 Vlag van Oostenryk Niki Lauda Ferrari
1974 Vlag van Argentinië Carlos Reutemann Brabham-Ford
1973 Vlag van Swede Ronnie Peterson Lotus-Ford
1972 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart Tyrrell-Ford
1971 Vlag van Frankryk François Cevert Tyrrell-Ford
1970 Vlag van Brasilië Emerson Fittipaldi Lotus-Ford
1969 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Lotus-Ford
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.