Verdun (Quebec)
Verdun is 'n voorstad van Montreal, Quebec (Kanada) op die Île de Montréal (Montrealeiland), met 66 158 inwoners (2011). Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas.
Verdun | |
---|---|
Stad | |
Straattoneel van Verdun | |
Ligging van Verdun op die Montréal-eiland | |
Koördinate: 45°27′35″N 73°34′18″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montréal |
Stigting | 1671 |
Geïnkorporeer op | 1 Januarie 2002 |
Regering | |
• Burgemeester | Jean-François Parenteau |
Oppervlak | |
• Land | 9,68 km2 (3,74 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 66 158 |
• Digtheid | 6 834,5/km2 (17 701/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Skakelkodes | 514/438 |
Webwerf | ville.montreal.qc.ca |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.