Verduistering
'n Verduistering is die bedekking van 'n ster deur 'n ander hemelliggaam. In die algemene taalgebruik verwys die terme "eklips" of "verduistering" meestal na 'n sons- of maansverduistering.

Foto van 11 Augustus 1999 se volkome sonsverduistering
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Verduistering.
- (en) Fotos van verduisterings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.