Venturi-effek
Die venturi-effek is 'n verlaging in druk wanneer die vloeier deur 'n vernouing vloei. Die verlaging word beskryf volgens die Bernoullibeginsel:
Vloeimeting
Die venturi-effek kan gebruik word om die vloei van vloeiers te bepaal. Dit word gedoen deur 'n massa- en energiebalans tussen punt 1 en punt 2 te doen volgens die tekening aan die regterkant:
Energiebalans
Volgens die Bernoullibeginsel is:
Massabalans
- Indien , dan:
- Indien , dan:
- Indien , dan:
Nou is daar twee vergelykings om die twee onbekendes, en op te los.
Waar:
Veranderlike | Beskrywing | Kommentaar |
---|---|---|
Massavloei | Nie in finale vergelykings nie. | |
Volumevloei | Nie in finale vergelykings nie. | |
Druk | Bekend. Dit word gemeet. | |
Swaartekragversnelling | 9.81 m/s2 | |
Hoogte | h1 = h2 en kanselleer daarom uit. | |
Digtheid | Bekend. 'n Funksie van druk en temperatuur. | |
Pyp deursnitarea | Bekend | |
Pyp binnediameter | Bekend | |
Snelheid | Onbekend. Word bereken deur die twee vergelykings gelyktydig op te los. |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Venturi-effek.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.