Venter
Venter kan verwys na:
Mense
- Christoffel Venter (1892–1977), Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder.
- Craig Venter, Amerikaanse molekulêre bioloog.
- F.A. Venter (1916-1997), Afrikaanse skrywer.
- Jaco Venter, Suid-Afrikaanse fietsrenjaer.
- Jacobus Johannes Venter (1814-1889), Politikus en Waarnemende Staatspresident van die Oranje-Vrystaat.
- Vianne Venter, outeur
- Wouter van de Venter, Afrikaanse sanger en musikant.
- Vyf Venters het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.
Plekke
- Ventersburg, 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika.
- Ventersdorp, 'n dorp in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
- Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit, munisipaliteit in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
- Ventershoop, 'n nedersetting in die Oos-Kaap.
- Venterskroon, 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie.
- Venterspos, 'n nedersetting in Gauteng, nou deel van Westonaria.
- Venterstad, 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika naby die Gariepdam.
Goedere
- 'n Venter-sleepwa, bekende handelsmerk in Suid-Afrika vir sleepwaentjies.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.