Vaughan Gardiner

Vaughan Charles Gardiner is 'n Afrikaanse sanger. Sy debuutalbum, Wie ek is, is in 2009 deur Mozi Records uitgegee.[1]

Vaughan Charles Gardiner
Gebore14 April 1987 (1987-04-14)
Johannesburg, Suid-Afrika
GenresAfrikaans Pop
Beroep(e)Sanger, liedtjie Skrywer, Akteur, Liedtjie Produsent
Jare aktief2009 – nou
EtiketteMozi-rekords
Webwerfvaughangardiner.co.za

Gardiner was in Laerskool Gene Louw en hy gematrikuleer aan die Curro Privaatskool (beide in Durbanville in die Wes-Kaap).

Diskografie

  • Wie Ek Is, 2009
  • Hoe wys 'n man sy hart, 2012
  • Sit Vanaand op Herhaal, 2015

Filmografie

  • Platteland, 2011 as Wian van Niekerk
  • Hartland (TV-reeks) 2011, as Gerhard

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.