Varingsrivier

Die Varingsrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier vloei in die Wolwedansdam in en is 'n sytak van die Groot-Brakrivier wat in die Indiese Oseaan uitmond.

Varingsrivier
Stroomgebied Wes-Kaap, Suid-Afrika
Monding Wolwedansdam

Varingsrivier
Koördinate: 34°0′31″S 22°13′42″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.