Vanderwaalsvergelyking
Die vanderwaalsvergelyking is 'n toestandvergelyking wat nie-ideale gasse beskryf.
Die vergelyking is deur die Nederlander J.D. van der Waals in 1873 ontwikkel en korrigeer die idealegaswet vir twee effekte:[1]
- die intermolekulêre aantrekking wat die druk verlaag. Dit word deur die grootheid a weergegee.
- die uitgeslote volume wat deur die molekule self ingeneem word. Dit word deur die grootheid b weergegee.
Die ideale toestandsvergelyking:
Gekorrigeer vir die uitgeslote volume:
Ook gekorrigeer vir die aantrekkingskragte:
Verwysings
- Peter Atkins, Julio de Paula Physical Chemistry 10th ed., 2014, ISBN 978-1-4292-9019-7, bls 48
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.