Valsassegaai

Die Valsassegaai (Maesa lanceolata) is 'n boom wat grotendeels in woude of langs riviere en strome vanaf die Oos-Kaap tot in Limpopo voorkom. Verder noord word dit langs die Afrikaanse hooglande aangetref, tot in Arabiƫ.

Valsassegaai
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Maesa
Spesie:
M. lanceolata
Binomiale naam
Maesa lanceolata
Forssk.

Sien ook

Bron

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.