Valmorel
Valmorel is 'n ski-oord in die Tarentaise-vallei, geleë in die kommunes Les Avanchers-Valmorel en La Léchère, in die Savoie-departement in die Auvergne-Rhône-Alpes-streek van Frankryk
Die ski-stasie is in 1976 geopen. Die domein is verbind met die Mauriennaise-stasie by Saint-François-Longchamp en vorm die gebied bekend as Grand-Domaine.
Valmorel is vernoem na die vallei van die Morelrivier, 'n sytak van die Isèrerivier.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.